Oud-Oos-Slawies

Oud-Oos-Slawies
рѹсьскъ ѩзыкъ
(roesisk jezik)
Gepraat in: Kiëf-Roes 
Gebied: Oos-Europa
Totale sprekers: Geen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Balto-Slawies
  Slawies
   Oos-Slawies
    Oud-Oos-Slawies
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: orv

Oud-Oos-Slawies of Oudrussies[1][2] was ’n taal wat in die 10de tot 15de eeu deur Oos-Slawiërs gepraat is in Kiëf-Roes en state wat daarna in die streek ontstaan het. Dialekte daarvan is hoofsaaklik gepraat in die gebied wat vandag beslaan word deur Belarus, Sentraal- en Noord-Oekraïne en dele van Wes-Rusland.

  1. "Documentation for ISO 639 identifier: orv". www.sil.org. Besoek op 17 Desember 2011.
  2. "Old Russian" (in Engels). University of Texas at Austin. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 31 Mei 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search